George Sanders

George Sanders
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Henry Sanders
Geboorte (1906-07-03)3 Julie 1906
Sterfte 25 April 1972 (op 65)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1929–1972
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Sanders (3 Julie 1906 – 25 April 1972) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebecca (1940), The Picture of Dorian Gray (1945), All About Eve (1950), en The Jungle Book (1967).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search